Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stellenberg-wag Rudi rits weer voort ná rowers sy fiets vat
Kort nadat die Hoërskool Stellenberg se vriendelike veiligheidswag, Rudi van Zyl, een oggend douvoordag deur ’n groep rowers geteiken en van sy fiets beroof is, het die gemeenskap hom met ’n splinternuwe ryding verras.
-
Klippe, bome die oplossing vir straatmensprobleem in Durbanville
Ná ’n jare lange stryd om ontslae te raak van straatmense wat op die sypaadjie voor die Durbanville-polisiekantoor in Louwstraat slaap, word dié netelige kwessie nou met ’n stekelrige en knopperige oplossing die hoof gebied.
-
New Ward councillor in Durbanville starts in deep end
The new councillor for Ward 105 of Subcouncil 7 of the City of Cape Town was thrown into the deep end when he was elected three months ago in one of the wettest winters in years.
-
Pitboel val vrou en hondjie aan
‘n Vrou van Durbanville en haar klein hondjie is albei geopereer nadat ’n pitboel in hul straat hulle verlede Donderdagoggend aangeval het.
-
Bellville-polisieman een van vier polisielede wat in Wynberg-landdroshof verskyn ná huisroof
Vier polisiebeamptes, onder wie een wat by die Bellville-polisiestasie gestasioneer is, is deur die Wes-Kaapse teenkorrupsie-eenheid op aanklagte van huisroof in hegtenis geneem.
-
Scholar Transport Operators urged to participate in Defensive Driving Workshop
The Western Cape Government, in partnership with the Road Accident Fund (RAF) will host a special Defensive Driving Workshop for scholar transport drivers and operators within Cape Town.
-
City revamp on rental stock continues
The City of Cape Town’s Public Housing maintenance teams have visited a number of Community Residential Units (CRUs) in the Mitchells Plain area to carry out important maintenance and upgrades.
-
Temporary closure for maintenance at GrandWest
GrandWest will temporarily close part of its Food Court area (Cape Village) and Welcome Centre (back entrance of Grand Arena) from midnight on Sunday 6 October to 08:00 on Tuesday 8 October.
-
Student in Durbanville boet ná hy herhaaldelik oor kolganse ry
’n Jong man van Durbanville is verlede week voor stok gekry nadat hy vroeër in Goedemoed herhaaldelik oor drie kolganse gery het.
-
Mitchells Plain-polisiekantoor spog met beste in bevel
Brig. Mark Hartzenberg dien al vir net meer as ’n maand in ’n toesigrol as die waarnemende adjunkkommissaris van die Mitchells Plain-polisiedistrik.










