Eben Smit wen die 400 m-hekkies vir seuns o.19. Foto's: Carina Roux
Eben Smit wen die 400 m-hekkies vir seuns o.19. Foto’s: Carina Roux

Regan Marais het beide die 100 m en die 200 m vir meisies o.19 gewen.
Regan Marais het beide die 100 m en die 200 m vir meisies o.19 gewen.
Heynrich Conradie wen die 100 m-hekkies vir seuns o.14. Heynrich het ook die 300 m-hekkies gewen in 'n nuwe rekordtyd van 40.14.
Heynrich Conradie wen die 100 m-hekkies vir seuns o.14. Heynrich het ook die 300 m-hekkies gewen in ‘n nuwe rekordtyd van 40.14.
Malan Burger was tweede in die hoogspring vir seuns o.17 met 'n hoogte van 1.90 m.
Malan Burger was tweede in die hoogspring vir seuns o.17 met ‘n hoogte van 1.90 m.
Stephanie Minnaar wen die 400 m vir meisies o.19.
Stephanie Minnaar wen die 400 m vir meisies o.19.
Heynrich Conradie wen die 400 m vir seuns o.14 in 'n nuwe rekordtyd van 54.19.
Heynrich Conradie wen die 400 m vir seuns o.14 in ‘n nuwe rekordtyd van 54.19.
André van Zyl was tweede in die 1500 m vir seuns o.15.
André van Zyl was tweede in die 1500 m vir seuns o.15.

Hierdie blad is met trots geborg deur:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article