Atlete van verskeie laerskole het op Donderdag 5 Februarie aan die jaarlikse Prestige-atletiekbyeenkoms by die Laerskool Mikro in Kuilsrivier deelgeneem.
Van die laerskole uit die noordelike voorstede wat deelgeneem het was: Bastion, Brackenfell, Curro Brackenfell, De Kuilen, Durbanville, Gene Louw, Kenridge, Mikro en Rouxville.
Foto’s: Carina Roux





Gallery 2:


























You must be logged in to post a comment.