Die jaarlikse DTBS-byeenkoms het op Saterdag 7 Februarie weer vir groot opwinding gesorg toe die die hoërskole DF Akademie, Tygerberg, Bellville en Stellenberg op die pawiljoen en die atletiekbaan mekaar die stryd aangesê het.
Stellenberg het vanjaar vir die vir die vierde agtereenvolgende jaar die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.

Uitslae
Flashes:
- DF Akademie (Tema: “Listen up!”)
- HS Stellenberg (Tema: “Local is Lekker”)
- HS Bellville (Tema: “Monopoly”)
- HS Tygerberg (Tema: “Heritage”)
KYK DIE FLASHES HIER: Schools bring local flair to DTBS Flashes 2026
Atletiek:
- HS Stellenberg (1371 punte)
- HS Bellville (1062 punte)
- HS Tygerberg (922 punte)
- DF Akademie (823 punte)
Geesbeker:
- DF Akademie
- HS Stellenberg
- HS Bellville
- HS Tygerberg
Die DTBS-byeenkoms word geborg deur STADIO Higher Education.






You must be logged in to post a comment.