Community

  • Eens netjiese Parow-treinstasie nou vervalle

    Eens netjiese Parow-treinstasie nou vervalle

    Die Parow-treinstasie se verval is duidelik sigbaar met taxi’s wat die straat vol parkeer, haweloses wat buite die stasie uitkamp en ‘n onhigiëniese duikweg net ‘n paar van die kwessies […]

    |

  • Community welcomes plan for new police station

    Community welcomes plan for new police station

    The Mfuleni Community Policing Forum welcomed the announcement that the City of Cape Town has offered the police space in the municipal building in Mfuleni to serve as a dedicated […]

    |

  • Bekende plaaslike skilder van Parow oorlede

    Bekende plaaslike skilder van Parow oorlede

    Die bekende kunstenaar Gavin du Plessis van Parow-Noord, wie se kunswerke verlede jaar oorsee uitgestal en verkoop is, is op Dinsdag 9 September oorlede. Sy dood is verlede week deur […]

    |

  • Sonnendal senior oorleef huisbrand

    Sonnendal senior oorleef huisbrand

    Die Stad Kaapstad se brand-en-reddingsdienste is Vrydag na ‘n huisbrand in Sonnendal ontbied, waar ‘n dubbele motorhuis in ‘n vlammehel verswelg is. Die huis is geleë in Rachel Block-rylaan, Sonnendal. […]

    |

  • MRCT wins gold as best in              Western Cape

    MRCT wins gold as best in Western Cape

    The Mosselbank River Conservation Team (MRCT) in Fisantekraal and Greenville won gold as the best resident-performance team or project at the 10th Service Excellence Awards of the Western Cape this past Saturday night at GrandWest.

    |

  • FCD Skills Centre in Durbanville celebrates a new home

    FCD Skills Centre in Durbanville celebrates a new home

    Despite having to move their skills centre in Durbanville twice since December last year, FCD Skills Centre has been going from strength to strength.

    |

  • KYK | Durbanville-sakeman vry na nag in polisieselle oor skoot op messteker

    KYK | Durbanville-sakeman vry na nag in polisieselle oor skoot op messteker

    ‘n Bekende sakeman van Durbanville, wat gister in hegtenis geneem is in verband met ‘n skietery op ‘n man wat ‘n ander man, vermoedelik sy eie broer, herhaaldelik met ‘n mes gesteek het, is vandag by die Bellville-landdroshof vrygelaat sonder…

    |

  • Twee vas vir onwettige perlemoen

    Twee vas vir onwettige perlemoen

    Twee verdagtes is vandeesweek in Plattekloof in hegtenis geneem nadat onwettige perlemoen in hulle besit gevind is. Wayne Dyason, woordvoerder vir die Stad Kaapstad se wetstoepassingseenheid, sê die verdagtes, ´n […]

    |

  • Man (30) gestraf vir onwettige besit van vuurwapen, ammunisie

    Man (30) gestraf vir onwettige besit van vuurwapen, ammunisie

    ´n Man (30) is vandeesweek in die Parow-streekshof tronkstraf opgelê vir die onwettige besit van´n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Die skuldige, Shameel Markus, is ´n vyf jaar lange direkte tronkstraf […]

    |

  • Edgemead High learners star in Reece van Schalkwyk’s new music video

    Edgemead High learners star in Reece van Schalkwyk’s new music video

    Edgemead High School learners participated in Reece van Schalkwyk’s music video “The Game,” showcasing their talent and enthusiasm.

    |

Gift this article