Community

  • Kuils River-based Newman’s FC youth shine at Kapstadt Cup

    Kuils River-based Newman’s FC youth shine at Kapstadt Cup

    Three youth teams from Kuils River-based Newman’s Football Club proudly participated in the prestigious Kapstadt Cup over the past weekend, with impressive performances across the board.

    |

  • Haweloses wys hul talent by skou by Parow-burgersentrum

    Haweloses wys hul talent by skou by Parow-burgersentrum

    Vir talle haweloses en dwelmverslaafdes is die daaglike lewe ‘n opdraande stryd. Tog is daar verlede week, op 9 Oktober by die Parow-burgersentrum aan van hulle die geleentheid gegun om […]

    |

  • Jonk en oud in Parow byeen vir skaak-toernooi

    Jonk en oud in Parow byeen vir skaak-toernooi

    Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is verlede week in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Hier het oud en jonk sedert vroegoggend tot laatmiddag mekaar die stryd aangesê, van biblioteke dwarsoor die […]

    |

  • Motorfietsongeluk: Operasies maandeliks in Bothasig-strate uitgevoer

    Motorfietsongeluk: Operasies maandeliks in Bothasig-strate uitgevoer

    Ná aanleiding van die tragiese motorfietsongeluk onlangs in Bothasig wat die lewe van ‘n 19-jarige man kortgeknip het, het vrae oor padveiligheid in dié gebied weer opgeduik. Aidan Ruger, ‘n […]

    |

  • Panorama-gemeenskap steun opknap van plaaslike parke

    Panorama-gemeenskap steun opknap van plaaslike parke

    Die voltooiing van ‘n opknappingsprojek onlangs by ‘n openbare park in Panorama het die gemeenskap daar opgewonde gelaat vir toekomstige soortgelyke projekte. TygerBurger het verlede week berig oor die opknap […]

    |

  • Oud-polisiehoof van Parow nou kapelaan

    Oud-polisiehoof van Parow nou kapelaan

    Die voormalige hoof van korporatiewe kommunikasie by die Parow-polisiekantoor, wat twee jaar gelede die tuig ná byna vier dekades neergelê het, tree deesdae op as kapelaan. Dr. Kevin Williams (62), […]

    |

  • Jonk en oud in Parow byeen vir skaak-toernooi

    Jonk en oud in Parow byeen vir skaak-toernooi

    Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is Donderdag 9 Oktober in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Die deelnemers aan die toernooi sluit in skaakklublede van die biblioteke Parow, Kraaifontein, Mfuleni, Mithcell’s Plain […]

    |

  • Cape Town runner donates R51 000 to Parow rehab centre after Comrades

    Cape Town runner donates R51 000 to Parow rehab centre after Comrades

    Denver van der Bergh raised funds by running 1,861km for addiction recovery, donating R51,410 to Ramot Treatment Centre.

    |

  • Borgtog teengestaan vir voormalige onderwyser

    Borgtog teengestaan vir voormalige onderwyser

    KAAPSTAD – ‘n Man na wie die Wes-Kaapse polisie vir byna twee weke gesoek het in verband met ‘n seksuele oortredingsaak is Woensdag 8 Oktober in hegtenis geneem nadat hy […]

    |

  • Residents question lack of consultation over Panorama embayment

    Residents question lack of consultation over Panorama embayment

    Residents oppose the new bus embayment in Rothschild Boulevard, citing lack of consultation and inadequate public transport safety measures.

    |

Gift this article