Dit is met groot waardering dat ons sien dat die kruise in Aurora in Durbanville en op Tygerberg weer verlig is.

Dit bly ’n teken van hoop in die chaotiese wêreld.

Dankie aan diegene wat dit moontlik maak.


Gideon TredouxDurbanville

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article