Die Hoërskool Witteberg en die Goudveld-Hoërskool het die naweek in die Wesgrow Sentrale Skole Sport-reeks kragte gemeet.
Witteberg survive final-minute onslaught to edge Middelburg 41-38. Dramatic Noord Suid encounter delivers nine tries and heartbreak.
Defending champions Diamantveld fall to Trio by one point as Wesgrow series delivers shocking upsets and dominant displays across Free State.
Helpmekaar oorheers Witteberg 77-5 met meedoënlose dryfmale, fisieke voorspelers en kliniese afwerking in ‘n omvattende rugbyvertoning.
Witteberg pak Helpmekaar Kollege Saterdag in Bethlehem, en dit is Robert Bosch se vuurdoop as hoofafrigter, teen Noordvaal-finaliste.
Witteberg klop Wesvalia 17-12 in weer-verkort wedstryd in Bethlehem. Rots vaste verdediging maak verskil in hoëtempo stryd.
Wesvalia soek wraak teen Witteberg in Bethlehem. Albei spanne honger vir eerste oorwinning van 2026.
Voortrekker se rugbyhoof, Justin Taylor, stel groot doelwitte vir 2026 met Wesgrow, Griffons en die epiese Witteberg-derby wat wag.
