Three Paarl venues celebrate the indigenous waterblommetjie with food, wine and family entertainment at the annual Waterblommetjie Festival.
Die Waterblommetjiefees, op 6 September, bied gratis toegang met drie wynplase se aktiwiteite, waterblommetjies in kos, en verskeie vermaaklikheid. Fynproewers word verwelkom om plaaslike lekkernye te geniet.
As ek snags ná werk die strate van die Paarl invaar vir ’n bietjie oefening, hang die kaggelrookbehoorlik oor die Paarlvallei. Die lug is ysig, die bome staan kaal sonder…