Myanmar’s ruling junta announced a week of national mourning after a 7.7-magnitude earthquake claimed over 1,700 lives. Rescue operations in Mandalay face challenges due to aftershocks and infrastructure devastation. With…
Dr. Mariëtte Botha het in Maart haar PhD in Spraak-, Taal- en Gehoorterapie ontvang, ná sy in 2021 ‘n nieroorplanting ondergaan het.
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein soek slagoffers van ‘n rooftog, waar ‘n video die aanval op ‘n motorwieler wys. Nege verdagtes is inhegtenis geneem, insluitend ‘n man wat gesteelde eiendom gekoop…
‘n Groot eer het die Bergsig Skool in Kariega (voorheen Uitenhage) te beurt geval toe JD Esterhuizen, die skool se eerstespan-rugbyafrigter, as nasionale afrigter van LSEN-skole aangewys is. Esterhuizen word…
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in…
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië,…
Kidnapped Gqeberha teacher found and reunited with her family.
Police have arrested a suspected serial rapist linked to several cases of rape and burglary in Virginia and Meloding.
Three decades after Formula One engines last roared on African tarmac, South Africa is mounting a bid to organise a new Grand Prix and bring the world championship back to…
Nelson Mandela Bay police warn of social media scams involving fake transactions. Users should protect personal details, verify payments, and remain cautious to prevent fraud.