Agriculture minister John Steenhuisen has terminated the contract of his controversial chief of staff, Roman Cabanac. The decision comes after widespread public criticism over Cabanac’s appointment due to his history…
Ses sakemanne en ‘n sakevrou van verskillende maatskappye is aangekla van bedrog en markmanipulasie ter waarde van R300 miljoen.
Die Wes-Afrika-kabelstelsel ondergaan noodinstandhouding weens ‘n foutiewe vertakkingseenheid, wat stadiger internet in Suid-Afrika veroorsaak.
Die Paarl-Oos-polisie het aan Paarl Post bevestig dat hy verskeie persone van belang ondervra rondom die verdwyning van die 16-jarige Channelle Plaatjies. Kapt. Basil Seekoei, woordvoerder by die Paarl-Oos-polisiekantoor, het…
Tyre manufacturer, Goodyear has announced plans to close its South African manufacturing facility in Kariega as part of a broader transformation of its go-to-market strategy across the Europe, Middle East…
Ontevrede studente in Kimberley het glo kollegekantore aan die brand gesteek in protes teen NSFAS se laat betalings. Geen beserings of inhegtenisnemings is aangemeld nie.
KAAPSTAD – Springbokafrigter Rassie Erasmus het vandag (5 Junie) ’n groep van 54 spelers aangewys vir die openingsfase van die internasionale seisoen wat op 28 Junie teen die Barbarians begin.…
Two suspects, arrested for blocking the N3 toll road, face court charges on July 7 for tampering with infrastructure and robbery.
Humansdorp family seeks answers after hospital sent deceased to wrong funeral home, forcing relatives to pay additional transfer fees.