Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…
Opwindende rugby is die naweek in Bloemfontein gespeel met Grey-kollege wat die eerste span van Paul Roos-gimnasium net-net geklop het en die Cheetahs wat ‘n oorwinning oor WP behaal het…
The Free State Cheetahs will take on Western Province in Bloemfontein on 16 August seeking a third win in the Currie Cup series.
Replikas van ikoniese geboue op die terrein van Grey-kollege is met Lego gebou en gaan op ‘n Manne-aand by die skool opgeveil word.
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
Die Kaapse Forum het vandeesweek ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gedoen om die bewe- rings van skeidsregter-omkopery in die Boland te ondersoek. Dit volg ná ‘n skokkende berig…
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
Die Griekwas meet Vrydag kragte teen die WP in ‘n Curriebeker-wedstryd op Griekwas se tuisveld.