Wian du Preez druk twee drieë om Wesvalia te help om van 12-0 agter terug te veg sodat hulle Sentraal eindelik 17-12 kan klop.
Witteberg pak Helpmekaar Kollege Saterdag in Bethlehem, en dit is Robert Bosch se vuurdoop as hoofafrigter, teen Noordvaal-finaliste.
Die Witbulle reis na Kimberley op 7 Maart. Monument en Diamantveld skop seisoene af in fisiese kragmeting af.
Paul Roos het soos oudergewoonte ‘n moeilike lys bepalings vir 2026, wat die ander vier van die groot vyf insluit en Oakdale, Garsfontein en Grey High.
Paarl Gimnasium se Pieter Roussouw verduidelik dat skolerugby só kompeterend geword het dat goeie spanne steeds kan in die 2026 seisoen verloor.
SA Rugby beoog om die ouderdom vir eerste kontak na die tweede helfte van o.8 te verskuif, met kinderveiligheid as hoofrede vir die voorgestelde verandering.