Die ondersoek waarin R1,7 miljoen geroof is word deur ‘n gebrek aan ‘tyd en polisievoertuie’ gekniehalter, terwyl die beskuldigde op parool is ná ‘n vorige veroordeling van gewapende roof.
In die middel van ‘n rooftog het ‘n man van Bloemfontein skuiling gesoek deur onder ‘n roldeur deur te glip.
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig…
‘n Vermeende rower wat saam met twee ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die…