‘n Geliefde boer van Lambertsbaai is in ‘n kritieke toestand na ‘n Kaapse hospitaal gevlieg nadat hy ernstig aangerand is deur vermeende skaapdiewe.
In die vroeë oggendure van Donderdag het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.
Wees bewus daarvan dat die oproep-ID met die nommer 021 417 7148 tans bedrieglik in hierdie selfoonbedrogspul gebruik word.
WESKUS – Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat…
Ten spyte van dokters se pogings om ‘n ma van Wellington se been te red, moes haar been ongelukkig verlede week geamputeer word. Die 43-jarige vrou, wat in hierdie stadium…
PAARL – ‘n Pa se frustrasie oor sy kinders wat elke dag geboelie word, het verlede week ‘n hoogtepunt bereik toe hy die betrokke seun by Ebenezer Primêre Skool in…
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek…
‘n Soektog wat meer as twee weke geduur het na die vermiste Gouda-bejaarde, Katriena Smit (68), het Maandag (4 Augustus) tot ‘n hartseer einde gekom toe haar lyk in ‘n…
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…