Die fliek My F*k, Marelize!, geïnspireer deur ‘n humoristiese video, word eersdaags in die Paarl vertoon. Dit verkern die intieme verhaal van die Horn-gesin, met ‘n fokus op menslikheid.
Met hierdie woorde som Heidi haar innerlike stryd op wanneer sy deur haar dogters gevra word hoekom sy haar kankerbehandeling vir hulle weggesteek het. My F*k, Marelize! se konsep het sy…