Die PA het ’n beduidende politieke deurbraak in die Suid-Kaap behaal nadat die party twee wyke in George van die DA gewen het tydens ’n tussenverkiesing vandeesweek – uitslae wat…
Die Drakenstein-munisipaliteit sal , R19,3 miljoen bespaar as hy voortgaan met sy planne om 56 poste, wat wat as finansieel onvolhoubaar bestempel is, te sny.
