Die meeste Noord-Kaapse dorpe is trietsig en oorgeneem deur moedeloosheid. Die enkeles waar hoop groei, is beheer en bestuur merkbaar.
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
GQEBERHA – Deputy Mayor Gary Stanton Van Niekerk (51) paid a R2,000 fine to avoid spending 30 days in prison after being convicted by the Gqeberha-based Serious Commercial Crime Investigation…
The Western Cape Gambling and Racing Board has approved Tsogo Sun’s controversial R1 billion Somerset West casino project after a decade-long application process, despite significant community opposition over gambling addiction,…
East London Regional Court sentenced four former Ngqushwa municipal officials to three years’ imprisonment or R120,000 fines for fraud involving fictitious service providers.
Slegs 22% van vullisterreine in die land voldoen aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur. Die meeste voldoen nie eens aan die basiese vereistes nie.
Die gort was verlede week gaar in die Langeberg-munisipaliteit met ontstelde verbruikers wat die afgelope week in lang rye by munisipale kantore gestaan het. Inwoners was verslae nadat hulle krag…