Hoérskool DF Malan is nou DF Akademie. Behou Afrikaanse onderrig en Christelike waardes. Vier 100% matriekslaagsyfer en 502 onderskeidings in 2025.
WELKOM – Welkom-Gimnasium spog met ‘n 95,5% slaagsyfer, met 204 vakonderskeidings van 200 kandidate. Tien kandidate het A-gemiddeld in die 2025 senior sertifikaat-eksamen gekry, en 71% van die matriekkandidate kry…