WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…
Die Boland Rugby Unie het sopas die 2025 Sanlam Boland Top 12-kompetisie aangkondig – die toppunt van klubrugby in die streek – tesame met drie bykomende premier streekstoernooie: die Super…
Die Boland-rugbyunie (BRU) het Sondag op ‘n mediakonferensie in Wellington gesê vanjaar se Top- 12- kompetisie met al sy kwalifiserende spanne gaan voort ondanks mediaberigte oor beweerde skeidsregter-omkopery waarby selfs…
Die Kaapse Forum het vandeesweek ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gedoen om die bewe- rings van skeidsregter-omkopery in die Boland te ondersoek. Dit volg ná ‘n skokkende berig…