In ’n dramatiese wending die afgelope week is laaigrawe, watertrokke, diensbakkies en selfs die munisipaliteit se laaste beskikbare Nissan NP200 verwyder.
Die onwettige optrede van stakende werkers en vakbonde in die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Cornelia, Frankfort, Tweeling, Villiers) wat nou al vir bykans ’n week dienslewering tot stilstand dwing, word ten sterkste…