Kwaliteit tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en warm weer het tóg ‘n effek op dié 2025/26-seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier Tafeldruif-produsentevereniging. Die tafeldruifseisoen…
Duisende gr.1-leerders in die Vrystaat het met hul nuwe skoolklere agter die banke ingeskuif.
Western Cape father and son Luke and Mike Bell achieve third consecutive drone world record reaching incredible 657.59 km/h in Cape Town, establishing South Africa as leader in high-speed drone…
Hoërskool Hennenman het ‘n 100 persent slaagsyfer en een van hulle leerlinge, Louan Kotze, het agt onderskeidings behaal. Hy is in die Top 50 van matrikulante in die Vrystaat vir…
Inwoners van die Paarl en Wellington het onaangename reuke en rook ervaar van ‘n brand by die Wellington-afvalwaterbehandelingsaanleg, wat nou geblus is.
Graad 1-leerders begin hul skoolreis by Danie Ackermann en Dr. G.J. Joubert skole met opgewondenheid, trane en tweeling-spesialiteite.
Kol. Jacqui Johnson bring 38 jaar ervaring en ‘n unieke benadering na die Strand-polisiekantoor nadat sy in November aangestel is.