Die Universiteit Stellenbosch het ‘n kontroversiële advertensie vir junior navorsingsinsternskappe wat slegs aan swart, bruin, Indiër of Chinese Suid-Afrikaners gerig was, teruggetrek na kritiek van die VF Plus. Die universiteit…
Die Arbeidshof het beslis dat Heineken Beverages teen sy werknemers gediskrimineer het deur korttermyn-aansporingsbonusse te weerhou.