Barnard Beukman, editor of Afrikaans weekly Die Papier, reacts to the immigration crisis in South Africa and offers possible solutions.
Die eerste gedrukte uitgawe van die nuwe nasionale Afrikaanse weekblad, Die Papier, sal môre, Vrydag 6 Maart, landwyd by winkels beskikbaar wees.
Die eerste gedrukte uitgawe van die nuwe nasionale Afrikaanse weekblad, Die Papier, sal Vrydag 6 Maart landwyd by winkels beskikbaar wees.
In ’n era waar talle Afrikaanse koerante hul deure gesluit het, het Novus Media aangekondig dat ’n nuwe weeklikse Afrikaanse koerant, Die Papier, op 6 Maart 2026 bekendgestel sal word. Hierdie…
