Willie Joubert (19) vermoed hy is die jongste, indien nie die enigste, wat op sy ouderdom ‘n talent- en vermaaklikheidsvertoning van dié omvang na die Swartland bring.
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei…