Nêrens om in die middel van die straat heen te vlug nie, het ’n 32-jarige vrou in Januarie 2022 maar net kon omdraai en hardloop voordat die koeëls uit haar polisiemankêrel se dienspistool haar ten aanskoue van haar kind en familielede in die rug getref het. Natasha Booise (32) het dié noodlottige Sondagmiddag (2 Januarie) in haar wit hemp en blou denim net daar waar sy in die straat geval het, gesterf.
Oudpolisiesersant gevonnis
|
Share this post:

Credit: SYSTEM




