Die Moorreesburg-polisie het Woensdag 1 en Donderdag 2 Junie na die Vuyolwethu Educare en Kleuterland Crèche uitgereik. Sers. Nicolette Visagie sê verskeie onderwerpe, waaronder seksuele misdrywe, huishoudelike geweld, gemeenskapsveiligheid en misdaad teen kinders, is bespreek. Visagie het deur middel van ’n poppekas verduidelik waarom die polisie vingerafdrukke van verdagtes, wat moontlik met ’n misdaad verbind word, neem.

Credit: SYSTEM

kleuters kry vinger op die pols

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article