Sport
-
Griekwas jaag Pumas in Saterdag se eindstryd van SA Beker-reeks
Die Griekwas, verlede jaar se wenners van die SA Beker-reeks, speel Saterdag in 2025 se eindstryd van dié reeks – weer teen die Pumas, net soos in 2024.
-
Rayno die ‘Rhino’ uit Noord-Kaap aangewys as wêreld se sterkste man
‘n Jong Suid-Afrikaner, oorspronklik van die Noord-Kaap, is die naweek tydens ‘n internasionale kompetisie as die wêreld se sterkste man aangewys.
-
Boland kom kort in SA Beker-halfeindstryd
Die Sanlam Boland Kavaliers het goed gespeel, maar het steeds 29-31 teen die Airlink Pumas in die SA Beker-halfeindstryd verloor.
-
Naelbyt SA-Beker halfeindstryd die naweek in Nelspruit en Kimberley
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
-
Experience the Sungazer 100 Miler: Cycle on scenic gravel roads
Cyclers can still enter for the Sungazer 100 Miler race on 31 May, starting and ending in Bloemfontein. Entries close on 23 May.
-
London marathon under the belt, Comrades next up
Never to be outdone, one of the Goldfields’ own famous long-distance runners, Nkhetheni Masupa from Welkom, participated and ended in overall position 632 (56 608 behind him) and got an…










