
-
Schoolboy stars who will make waves in professional ranks
South Africa consistently produces more professional rugby players than any other country in the world. These are the brightest young rugbystars to watch.
-
Afrigter van die jaar – Hoërskool Fichardtpark
Afrigter van die jaar. 🏉Fichie-Leeu afrigter van die jaar – ’n Triomf vir Hoërskool Fichardtpark! Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede tot groot trots: die skool se Direkteur van Rugby, […]
-
Fairtree Sportfees – Hoërskool Fichardtpark
Fairtree Sportfees – Hoërskool Fichardtpark het wonderlike nuus ontvang. Fichies se sportspanne is genooi na die Fairtree Sportfees wat volgende jaar in Pretoria gaan plaasvind. Die uitnodiging na die Fairtree […]
-
Rugby Konsultant – Hoërskool Bellville
Rugby Konsultant – Daar is groot nuus by Hoërskool Bellville! Die rugbyprogram kry ’n kragtige hupstoot met die aanstelling van Marcel Theunissen as die nuwe rugby konsultant. Marcel bring ’n […]
-
Waterkloof mik na beste skolerugby-struktuur
Waterkloof se nuwe direkteur van rugby, Cobus van Dyk wil ‘n positiewe bydrae tot die bevordering van die skolerugby-struktuur maak.
-
HSBC Internasionale 7’s – Hoërskool Hoopstad
HSBC Internasionale 7’s – Hoërskool Hoopstad is besonder trots op Jan Blignaut. Hy gaan Hoopies verteenwoordig by die HSBC Internasionale 7’s rugby in Dubai. Dit is ‘n groot mylpaal nie […]
-
Paarl Gimnasium dominates U17 EPD squad
Paarl Gimnasium leads with six players invited to the U17 Boys Elite Player Development camp in the Western Cape this year.
-
Woeries bou rugby program baksteen vir baksteen
Hoërskool Centurion het baksteen-vir-baksteen aan hulle rugby-program gebou, tot hulle weer in die Noordvaal Bowl afdeling gekom het. Woeries is weer van 2026 in dié afdeling nadat hulle vier jaar […]
-
Wellington gerat vir tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam […]
-
Rugby-avontuur in Spanje wink vir Odendaalsrus-leerders
Die Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus het nie ‘n tekort aan ontluikende rugbyspelers nie en twee van sy leerders, Tshiamo Ikaneng en JC Godfrey, gaan in Desember Spanje toe. JC, […]
-
Living the Dream Award – Hilton College Outstanding achievement
Living the Dream Award. Congratulations to Aidan Du Plooy on receiving the prestigious Tony Richter “Living the Dream” Award. This honour is presented to the most valuable U16 rugby player. […]
-
O.18 SA Barbarians Rugbyspan – Hoërskool Transvalia
O.18 SA Barbarians Rugbyspan. 🏉 Hoërskool Transvalia Rugby 2025. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, se harte klop vandag vol trots vir drie van hul uitblinker-rugbyspelers! Ferreira Bekker (Gr. 12), Eduan Raubenheimer (Gr. […]














You must be logged in to post a comment.