
Demi-Lee Moore se nommer eens
Demi Lee Moore sal altyd lief bly vir musiek, maar dis die twee mans in haar lewe wat haar ware passie is en wat haar eintlike roeping help bepaal.
- 10 redes waarom jy rooi rose se November-uitgawe móét lees! – Demi Lee Moore
Laat dit só vir jou werk
Baie mense kan by sielkundige terapie baat vind, maar word afgeskrik deur vrese of onsekerhede. Insig in die werking van terapie en die onderliggende rol van die brein kan weerstand verminder en ’n positiewe uitkoms help verseker.
Ons loer in by Nina Badenhorst en Raaf
Sy is maar net ’n tipiese boeremeisie, erken Nina Badenhorst, wat deel is van die voetspore-span, en erken haar grootste vreugde is om vir mense ’n lekker bord kos te maak.

Die egpaar en lede van die sangduo Raaf meen hulle was op die regte tyd op die regte plek en wil graag musiek maak wat mense werklik laat voel.
Met kwas en kleur
is net so kleurryk soos haar enorme muurskilderye wat landwyd op geboue pryk. Sy skep met haar warm, kreatiewe persoonlikheid kunswerke wat ander inspireer, onderrig en hoop gee.

Sonskyndae
Koel af hierdie somer in die mooiste kleure en style.
Bring straatkos stoep toe
Maak die stoep reg vir ’n lekker kuier met hierdie klein happies van om die wêreld heen, wat maklik met die hand geëet kan word.
Koop én verkoop maklik
Yaga is nie net ’n gewilde en gebruikersvriendelike platform waarop baie Suid-Afrikaners ’n ekstra geldjie maak nie. Dis ook ’n teenvoeter vir die ‘koop nuut’-kultuur én dis beter vir die omgewing om goedere ’n tweede kans te gee.

Tuin toe
Ons gee raad en deel allerhande interessanthede.

Smul aan sjokolade
Drie heerlike resepte vir wanneer net iets soets sal werk – maklik genoeg vir enige dag, maar spesiaal genoeg om te deel.
Wat beteken dit vir my en jou?
’n Kragtige El Niño is in die Stille Oseaan aan die ontwikkel, en klimaatwetenskaplikes waarsku dit kan een van die sterkstes in dekades word. Wat is die gevolge hiervan vir Suid-Afrika?
Lees ook: Die Kat(e) is uit die sak! Hier is Boer soek ’n vrou se nuwe aanbieder














