@rooirose_ @rooirose_ se fliekresensent, Leon van Nierop, gesels oor ‘Verity’ 🎬👏 Hier’s wat jy kan verwag! #rooirose #rooirosetydskrif #leonvannierop #nuwefliek #verity ♬ original sound – rooi rose
Sommige van die ander kykgenot wat Leon in November se uitgawe resenseer, is:
- Last seen: Reeks (AppleTv+)
- The Invite: Fliek (Teaters)
- Matlock: Reeks (DSTV Stream en DSTV Catch Up)
- Silas en die ysbeer op Tafelberg: Fliek (Teaters)
Lees ook: kykNET-sepiegids – 19 tot 23 Oktober 2026 | rooi rose
