Willem Botha tooi alledaagse vroue én bekende persoonlikhede in ’n pragprentjie met sy talent én gehalteprodukte.
Een leser kan ’n Willem Botha Beauty-geskenkpak ter waarde van R3 050 wen.

Dit sluit die volgende in:
- Oogskadupalet
- Borsel-stel
- Blosserpoeier
- Highlighterpoeier
- Sculptpoeier
- Lip-gloss
- Liquid Matte Lipstick
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek novanews.co.za/rooirose
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
*Slegs een inskrywing per persoon
Sluitingsdatum: 22 Oktober 2026
Lees ook: WEN 24 Uur van kalmte met die MetaRelax-reeks 💜 | rooi rose
