Die nuwe HANNONS-Foundation Perfecting Primer kombineer unieke bestanddele om ‘n bevogtige en ‘n satyngladde basis vir ‘n perfekte grimeerafwerking te vorm.
Besoek www.hannon.co.za om die HANNONS-Foundation Perfecting Primer teen slegs R 275 te bestel.
Tien gelukkige lesers kan elk ‘n HANNONS-Foundation Perfecting Primer WEN!

Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek novanews.co.za/rooirose
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in.
Sluitingsdatum: 29 Maart 2025
