Die skaakspeler Zhané Lubbe (gr. 12) van die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs gekwalifiseer om aan die Kaapse Wynland Skole Prestige-proewe deel te neem. By dié geleentheid het sy vyfde geëindig. Sy sal op Vrydag 31 Maart aan die finale Wes-Kaapse skaakspanproewe deelneem.

Zhané ’n bobaas skaakspeler

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article