Lizandie van Zyl, ’n leerder aan die Laerskool Noord-Eind, het onlangs in Bloemfontein aan die nasionale Saalperd-kampioenskap deelgeneem en baie goeie resultate behaal. Sy het ’n vierde plek in die driegang-ruiters/ruiterkuns (o.12)