Die krieketseisoen het op ’n hoë noot vir die Hoërskool Labori se o.19A-krieketspan, wat as Yutiliti bekend staan, begin. Die plaaslike span het sy eerste wedstryd teen die Hoërskool Montana gewen. Yutiliti het Montana met twee paaltjies en ’n eindtelling van 53/8 geklop. Die skool is baie trots op Yutiliti en die span sien uit na die res van die seisoen.

Credit: SYSTEM

Yutiliti bo!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article