Hillcrest United het die afgelope naweek skoonskip gemaak teen Evergreens van Agter-Paarl in ’n grootuitdaagwedstryd op Pelikaanpark. Die span van Wellington het al drie wedstryde gewen – die derde span 17-10, tweedes 17-12 en die eerste span 26-11. Bo mik Geoffrey Allies, tydelike kaptein van Hillcrest, in een van sy stormlopies na die doellyn. Foto: Roswell de Vries

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Hillcrest bo!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article