Dit was ’n titaniese stryd Saterdag toe die Young Gardens en die Blues mekaar op die rugbyveld gepak het. Met die blaas van die eindfluitjie het Young Gardens triomfantlik van die veld gestap met ’n oorwinning van 19-12. Bo is Peoples se Shemuel Pietersen in volle aksie te sien.Foto: Sammy Pietersen
Young Gardens wen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.