Nalene Visser (13) van Laerskool Hugo Rust het Saterdag 19 Oktober aan die nasionale kompetisie van die Sanlam WOW-spelfees in Stellenbosch deelgeneem. Nalene het uitstekend gevaar en het ’n vierde plek behaal.Foto:
Wow, Nalene was vierde!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.