Bok-koors het Saterdag (28 Oktober) oorgeloop en plaaslike Springbok-ondersteuners gevul toe die trots Suid-Afrikaanse rugbyspan as die Rugby-wêreldbekerkampioen gekroon is. Die Springbokke is die eerste span wat die Wêreldbeker ’n vierde keer gewen het. Hier is kykie na hoe ondersteuners dié historiese oorwinning gevier het.





