Paasnaweek lê voor en talle mense staan tou vir ‘n stukkie vis om die tradisionele kerrievis te berei.
Die bekende Jacobs-familie in die Paarl wat bekend daarvoor om vis te verkoop op die dorp het hulle hande besig. Mense staan tou om ‘n stukkie vis te verkoop.
Hulle handel onder die naam Woelige Vis en het gereelde stalletjie lang Jan van Riebeeck-rylaan.



