Thabiza Yekani, ’n leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is onlangs in die Wes-Kaap se o.15-netbalspan opgeneem. Dié netbalspan gaan binnekort aan die Winterspele in KwaZulu-Natal deelneem.


Winterspele toe!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article