Die Hugenote Laerskool se Lize-Mari Vorster (o.11) en De Wet Bartman (o.11) is vir die Boland-tweekampspan gekies. Hulle het hierdie seisoen uitstekend gevaar en sal die provinsie by die SA kampioenskap, wat op 1 April in Stellenbosch plaasvind, verteenwoordig.