Die Boishaaier Werner Botha (17) het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Baars-hengelvereniging se junior afdeling by die nasionale kampioenskap, wat in die Oos-Kaap by die Wrigglewade-dam gehou is, deelgeneem. Werner het na afloop van die kompetisie sy Protea-kleure verwerf. Foto:
Werner ’n top-baars-hengelaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.