Die Young Warriors van die Paarl het Saterdag teen die Evergreens-rugbyklub in ’n promosie-relegasiewedstryd op die Boland-stadion se B-veld gespeel en 18-15 gewen. Hulle sal aanstaande jaar in die Boland-streekafdeling speel.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Warriors wys hul staal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article