Paarlse junior Boland-atlete het Saterdag by die Wes-Kaapse Laerskole-kampioenskap, wat by Dal Josafat-stadion beslis is, uitgeblink. Bo wys Cara-Mia Nel van die Laerskool Noord-Eind hoe sy die o.13-verspring gewen het.Foto’s: Ernest Kilowan