Die Hoër Meisieskool Paarl se o.18A-netbalspan het onlangs skoonskip gemaak teen die Hoër Meisieskool Bloemhof met ’n telling van 35-22 in ’n tuiswedstryd. Kyla Dames (kaptein) van HMS Paarl is as die speler van die wedstryd aangewys. Saam met haar op die foto is ’n verteenwoordiger van Sportsmans Warehouse, Nicole Birch.
Vrouespeler van die wedstryd
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.