Violets Rugbyklub het onlangs sy jaarvergadering gehou en die volgende lede as ampsdraers gekies:

. Voorsitter – Ralph Frankfort;

. Ondervoorsitter – Henry Matthews;

. Sekretaris – Roger Uren; en

. Kassier – Tyrone Uren.

Die assistente vir bogenoemde is Bertie Fourie, Monrico Carollisen, Jonathan Mack (wedstryd-sekretaris) en Dalton de Kock.

Die klub oefen Maandae en Woensdae by Pietersenstraat 20, Mountain View, Paarl-Oos, en Dinsdae en Donderdae by Allandale- gevange­nis.

. Kontak Graham Fortuin, hoof van afrigting, by 073 787 1367 vir meer inligting. Alle voornemende spelers is welkom om by die klub aan te sluit.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article