Orleansvale Primêr het onlangs sy hoofleiers vir 2024 bekendgemaak. Van links is Mezail Solomons (onderhoofmeisie), Athalia Kellerman (hoofmeisie), Leo Donkerman (hoofseun) en Kyle Vraagom (onderhoofseun).

Credit: SYSTEM

Vier lei Orleansvale Primêr in 2024

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article