Leo Donkerman en Geranay Fortuin van Orleansvale Primêr is by hul skool se diplomaplegtigheid vereer. Leo het die prinsipaal-toekenning ontvang en Geranay is as dux-leerder aangewys.

Orleansvale Primêr vereer beste leerders

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article